Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   aaklig     aaklige     aakligs    
Vergrotend   aakliger     aakligers  
Oortreffend   aakligste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  aaklige     aakliges    
Bywoord
Oortreffend   die aakligste  
Hulp:IPA: [ˈɑːkləχ]
    
(lêer)
IPA:
byvoeglik:
stellend: predikatief: [ˈɑːkləχ], attributief: [ˈɑːkləχə], partitief: [ˈɑːkləχs]
vergrotend: [ˈɑːkləχər], partitief: [ˈɑːkləχərs]
oortreffend: [ˈɑːkləχstə]
gesubstantiveer: [ˈɑːkləχə], meervoud: [ˈɑːkləχəs]
bywoordelik: oortreffend: [diˈɑːkləχstə]
byvoeglik:
stellend: predikatief: آكْلِخْ , attributief: آكْلِخِی , partitief: آكْلِخْسْ
vergrotend: آكْلِخِرْ , partitief: آآكْلِخِرْسْ
oortreffend: آكْلِخْسْتِی
gesubstantiveer: آكْلِخِی , meervoud: آكْلِخِسْ
bywoordelik: oortreffend: دِي آكْلِخْسْتِی
  1. Baie onaangenaam, pynlik, naar.
  2. Grillerig, baie lelik.
  3. Verskriklik, baie erg.
  Vertalings:    aaklig
Deens: modbydelig(da), væmmelig(da)
Duits: widerlich(de), eklig(de)
Engels: disgusting(en), repulsive(en), awful(en)
Frans: répugnant(fr), repoussant(fr), dégoûtant(fr), écœurant(fr), rebutant(fr)
Italiaans: ributtante(it), schifoso(it)
Nederlands: walgelijk(nl)
Russies: protivnij(ru), poganij(ru), otwratitelnij(ru)
Spaans: repugnante(es), asqueroso(es)
Sweeds: äcklig(sv), vidrig(sv)