Enkelvoud Meervoud
  aandeelhouer     aandeelhouers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aandeelhouertjie     aandeelhouertjies  
aan•deel•hou•er
(finansieel) Iemand wat aandele in 'n saak besit.
Die aandeelhouers is senuweeagtig oor die land se moontlike afgradering.
aandeelhebber, aandelebesitter, aandeelbesitter, effektehouer, aksionaris
aandelemakelaar
  Vertalings:    aandeelhouer
Duits: Aktionär(de) m
Engels: shareholder(en)
Frans: actionnaire(fr) m
Nederlands: aandeelhouder(nl)