Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  akkewani      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante),   Cymbopogon marginatus 'n grasspesie met aromatiese wortel wat in Suid-Afrika voorkom

     Voorbeeldsinne

Akkewani is 'n belangrike onderdeel van die plantegroei van die renosterveld

     Sinonieme

motwortel

     Hiperonieme

gras

     Vertalings

  Vertalings:    akkewani
Engels: sented turpentine grass(en), tambootie grass(en)
Xhosa: umqungu
Zoeloe: isiqunga(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkewani.