Afrikaans (af)

  Etimologie

mot +‎ wortel

  Woordafbreking

mot•wor•tel
Enkelvoud Meervoud
  motwortel     motwortels  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante)   Cymbopogon marginatus 'n grasspesie met aromatiese wortel wat in Suid-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Motwortel is 'n belangrike onderdeel van die plantegroei van die renosterveld.

     Sinonieme

akkewani

     Hiperonieme

gras

     Vertalings

  Vertalings:    motwortel
Engels: Sented Turpentine Grass(en), Tambootie Grass(en)
Xhosa: umqungu
Zoeloe: isiqunga(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor motwortel.