Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  akteur     akteurs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  akteurtjie     akteurtjies  

  Woordafbreking

ak•teur

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe) Persoon wat 'n karakter in 'n verhaal of rolspel uitbeeld.

     Voorbeeldsinne

'n Akteur is bemoeid met die uitvoerende kunste en tree in rolprente, TV-programme, op verhoog en in radiouitsendings op.

     Sinonieme

toneelspeler

     Antonieme

aktrise

     Vertalings

  Vertalings:    akteur
Engels: actor(en), performer(en)
Nederlands: akteur(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akteur.