Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  aktiveer 
Verlede Tyd  ek   het geaktiveer        
ak•ti•veer
In aksie plaas; werksaam maak.
Seismiese aktiwiteit kan ook die opbreek van die sneeupak en sneeustortings aktiveer.
aanskakel
deaktiveer
  Vertalings:    aktiveer
Engels: activate(en)
Nederlands: activeren(nl)