Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skakel aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanskakel 
Verlede Tyd  ek   het aangeskakel        

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aan•ska•kel

  Werkwoord

     Betekenisse

Deur skakeling aansit; verbinding maak; in werking stel; aktiveer.

     Voorbeeldsinne

As die grond droog is kan jy die sprinkelstelsel aanskakel.

     Sinonieme

aktiveer

     Antonieme

afskakel

     Vertalings

  Vertalings:    aanskakel
Engels: switch on(en), turn on(en), enable(en)
Nederlands: aanzetten(nl), inschakele(nl)