alternator
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
alternator | alternatore |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
alternatortjie | alternatortjies |
- al•ter•na•tor
- IPA: [alternaˈtor]
- 'n Tipe generator wat spesifiek wisselstroom as uitset lewer. Dit skakel dus meganiese kinetiese energie om na elektrisiteit wat as wisselstroom beskikbaar gestel word. Dit kan as 'n enkel fase, of as meer een fase ontwikkel word afhangend van die ontwerp - dikwels egter as drie fases.
- Die alternator se drie fases mag slegs aan die netwerk gekoppel word wanneer dit ten volle sinchroon met die netwerk is.
- dinamo, generator
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|