Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   antiek     antieke        
Vergrotend   antieker      
Oortreffend   antiekste  
an•tie•ke
Attributiewe vorm van antiek.
Makedonië was ’n antieke koninkryk in die noordoostelike deel van die Griekse skiereiland en kom grotendeels met die hedendaagse Griekse provinsie Masedonië ooreen.
moderne
  Vertalings:   
Engels: antique(en)
Nederlands: antieke(nl)