Bottels asyn.
IPA: [aˈsəin]
Enkelvoud Meervoud
  asyn     asynne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  asyntjie     asyntjies  
(voeding), (chemie) Verdunde asynsuur wat deur die fermentasie van etanol deur asynsuurbakterieë vervaardig word.
Asyn word as 'n kookbestanddeel en voedselpreserveerder gebruik, maar kan ook as 'n ligte suur dien.
Asyn is nie net lekker oor tjips nie, dit kan met slegte spysvertering help.
Met asyn vang jy nie vlieë nie (vyandige optree sal nie help nie).
  Vertalings:    asyn
Duits: Essig(de)
Engels: vinegar(en)
Frans: vinaigre(fr)
Malgassies: vinaigitra(mg)
Nederlands: azijn(nl)
Xhosa: -asini n. 5

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor asyn.