Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beesvleis     —  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

bees•vleis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) die Kulinêre naam vir vleis van beeste.

     Voorbeeldsinne

  1. Grasgevoerde beesvleis is afkomstig van beeste wat van spening tot slagting slegs gras en voer, soos hooi of kuilvoer, gevreet het.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: beef(en)
Nederlands: rundvlees(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beesvleis.

  Verwysings

  1. Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies Bernadine Douglas Penguin Random House South Africa, 2016, ISBN 1776090373, ISBN 9781776090372