Enkelvoud Meervoud
  begroting     begrotings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  begrotinkie     begrotinkies  
be•gro•ting
Verwagte inkomste en uitgawes; skatting van geldelike posisie.
Die begroting klop net nie.
  Vertalings:    begroting
Engels: budget(en)
Nederlands: begroting(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor begroting.


Hulp:IPA: [bəˈɣrotɪŋ]
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord begroting begrotingen 
Verkleinwoord begrotinkje begrotinkjes
Begroting
«De begroting van het leger krimpt nu al een hele tijd.»
Die begroting van die weermag krinp nou al oor 'n tydperk.[1]
Vroulik. Telbaar.