Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  behou 
Verlede Tyd  ek   het behou        

  Woordafbreking

be•hou

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Iets nie verloor nie; in besit bly; handhaaf; in stand hou.
  2. Red.

     Voorbeeldsinne

  1. Beproef alles, maar behou die goeie.
  2. Die sjirurg kon die pasiënt se been behou.

     Vertalings

  Vertalings:    behou
Engels: keep(en), preserve(en), save(en)
Nederlands: behouden(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bə.ˈɦɑʊ̯]
    
(lêer)

  Woordafbreking

be•hou

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
  3. gebiedende wys van behouden

     Voorbeeldsinne

1.: Ik behou.
2.: Behou je?
3.: Behou!

     Sinonieme

behoud