Die behoud van impulsmoment.
Enkelvoud Meervoud
  behoud     —  
be•houd
  1. Daad of proses om iets te behou.
  2. Die redding, bewaring of instandhouding van iets.
  1. J.B.M. Hertzog was 'n vurige voorstander van die behoud van Nederlands as kultuurtaal vir die Afrikaner.
  2. Na afloop van die Hervorming is amper al die fresko's in Denemarke sowel as Swede met kalk bedek – iets wat tot hulle behoud bygedra het.
  Vertalings:    behoud
Engels: conservation(en), preservation(en), salvation(en)
Nederlands: behoud(nl)


Hulp:IPA: [bə.ˈɦɑʊ̯t]
    
(lêer)
be•houd
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
  3. gebiedende wys van behouden
1.: Ik behoud.
2.: Behoud je?
3.: Behoud!
behou
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord behoud o
Behoud; die manier om iets te behou; die feit dat iets behou word; beskerming.
«Het behoud van energie.»
Die behoud van energie.