berig
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
berig | berigte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
beriggie | beriggies |
-
(lêer)
- be•rig
- 'n Boodskap, verslag of mededeling
- 'n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | berig |
Verlede Tyd | ek | het berig |
- 'n Mededeling of verslag oorbring
- Samsung Galaxy S11 het berig dat hy superhoë resolusie video kan opneem.[2]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
berig m | beroùigoù |