- Hulp:IPA: [bə.ˈtrɛ.kə(n)]
-
- be•trek•ken
- 'n Verband met iets aangee of aantoon
- 'n Huis gaan bewoon
- Betrek; by 'n groep of gebeurtenis insluit
- (weer) Betrek; die proses waardeur die lug met wolke bedek raak
- 1,2,3
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- 4
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.
- Onskeidbare werkwoord .
- «Dit wordt daar gewoonlijk niet op betrokken»
- ..
- «Zij betrekken morgen hun nieuwe woning.»
- ..
- «Zij raakten erbij betrokken.»
- Hull het hierby betrek geraak.
- «De lucht betrekt! Gaat het regenen?»
- Die lug betrek! Gaan dit reën?