[2] Betrokke weer.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   betrokke            
Vergrotend   meer betrokke      
Oortreffend   mees betrokke  

  Woordafbreking

be•trok•ke

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Deel wees van; om te help met; belas of bemoeid wees.
  2. Bewolk; as die lug vol wolke is.

     Voorbeeldsinne

  1. Probeer die probleem op 'n beleefde manier met die betrokke persone bespreek, of rig 'n private e-pos aan hulle.
  2. Die betrokke weer oor die sentrale, oostelike en noordelike deel van die land behoort teen Saterdag op te klaar.

     Eienskappe

Die weer is betrokke, maar 'n rekening is oortrokke.

     Vertalings

  Vertalings:   Deel van/ help met
Engels: involved(en)
Nederlands: betrokken(nl)
  Vertalings:   Wolke
Engels: cloudy(en)
Nederlands: betrokken(nl)