bliksemstraal
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bliksemstraal | bliksemstrale |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bliksemstraaltjie | bliksemstraaltjies |
-
(lêer)
- 'n Enkele sigbare elektrostatiese ontlading tydens 'n donderstorm
- Blits, bliksemstrale, vuur en vlam
onverwags het die geknetter die aardkors verpletter.[1]
Vertalings: bliksemstraal | |||
---|---|---|---|