bliksem
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bliksem | bliksems |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bliksempie | bliksempies |
-
(lêer)
- 'n Weerligstraal.
- (pejoratief) 'n Generiese belediging (onbeskof).
- Keiser Carus is glo in die jaar 283 in sy tent deur die bliksem getref.
- Ek sal jou terugkry, jou vuil bliksem!
Vertalings: bliksem | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bliksem |
Verlede Tyd | ek | het gebliksem |
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [blɪksəm]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bliksem m | bliksems |
Verkleinwoord | bliksempje | bliksempjes |