'n Blouapie met babatjie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  blouaap     blouape    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blouapie     blouapies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

blou•aap

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Chlorocebus pygerythrus 'n Aap van gemiddelde grootte wat Oostelik en Suidelik Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Blouapies woon in nou-verweefde sosiale groepe saam.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blouaap.