bokant

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bokant     bokante  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Etimologie

Samestelling van bo en kant.

  Woordafbreking

bo•kant

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die sye van 'n ruimtelike figuur wat na bo wys; teenoor die onderkant wat na onder wys.
  2. Die rykste, hoogste, beste, vinnigste deel van iets.

     Antonieme

onderkant

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: top(en)
Nederlands: bovenkant(nl)