Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈbɔksə(n)]
    
(lêer)
Stamtye
boksen bokste gebokst  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik boks bokste
jij, u bokst
hij, zij, het bokst
wij, jullie, zij boksen boksten
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
boks gebokst boksend
 

  Werkwoord

     Betekenisse

(sport) Boks

     Voorbeeldsinne

«Er wordt in dat land veel gebokst
Daar word baie geboks in daardie land.

     Eienskappe

Inergatiewe werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Onpersoonlik lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.