'n Boks.
Enkelvoud Meervoud
  boks     bokse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boksie     boksies  
    
(lêer)
boks
'n Houer van ligte materiaal, soos karton, hout of blik.
Pak asseblief die boeke in die boks.
doos
  Vertalings:   
Engels box(en)
Nederlands doos(nl)
 
Twee vegters wat boks.
Enkelvoud Meervoud
  boks     —  
(sport) 'n Taktiese vegsport waartydens teenstanders probeer punte aanteken deur met vuiste na mekaar te slaan.
In boks word slegs houe of stote met 'n geslote vuis bo die gordel toegelaat.
  Vertalings:   
Engels boxing(en)
Nederlands boksen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  boks 
Verlede Tyd  ek   het geboks        
Met die vuiste veg.
Kom hier uit voor ek jou boks!
  Vertalings:   
Engels box(en)
Nederlands boksen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boks.


Hulp:IPA: [bɔks]
    
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van boksen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van boksen
  3. gebiedende wys van boksen
1.: Ik boks.
2.: Boks je?
3.: Boks!