'n Bolder op 'n kaai in Slovenië
Verkeersbolders

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bolder     bolders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boldertjie     boldertjies  
bol•der

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (skeepvaart) 'n Ankerpaal of toupaal op 'n skip of kaai.
  2. (vervoer) 'n Stewige paal om voertuie uit voetgangersones en soortgelyke areas te hou

     Voorbeeldsinne

  1. Die skeepstou is aan die bolder geanker.
  2. Die voetgangersone is met verkeersbolders afgesper.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bollard(en)
Frans: bollard(fr)
Nederlands: bolder(nl)