[1] 'n Bus.
[2] Bussies.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bus     busse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bussie     bussies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

bus

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (vervoer) Groot voertuig op die pad wat 'n klomp passasiers kan vervoer.
  2. 'n Blik waarin items geplaas of bewaar word (posbus, briewebus, kollektebus, spaarbus, teebus, ens.)

     Voorbeeldsinne

  1. Busse word vir allerlei toepassings gebruik, soos geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, toerisme en privaathuur.
  2. Gooi die geld in jou bussie.

     Vertalings

  Vertalings:    bus
Engels: bus(en), box(en), barrel(en)
Nederlands: bus(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bus.