Uiteenlopende snawels van darwinvinke:
Groot grondvink, medium grondvink,
klein boomvink, olyfbossangervink

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  darwinvink     darwinvinke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  darwinvinkie     darwinvinkies  

  Woordafbreking

dar•win•vink

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) Lid van ’n groep tangare (sangvoëls van die familie   Thraupidae) wat die eerste keer deur Charles Darwin op die Galápagos-eilande versamel is. Hulle word soms in die subfamilie Geospizinae of die tribus Geospizini geklassifiseer en is nie naby verwant aan ware vinke nie.

     Vertalings

  Vertalings:    darwinvink
Engels: Darwin's finch(en)
Nederlands: darwinvink(nl)
Duits: Darwinfink(de)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor darwinvink.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord darwinvink v/m darwinvinken

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdɑr.ʋɪn.vɪŋk]
    
(lêer)

  Woordafbreking

dar•win•vink

     Betekenisse

(voëls) Darwinvink; lid van ’n groep sangvoëls wat die eerste keer deur Charles Darwin op die Galápagos-eilande versamel is.