Pot met deksel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  deksel     deksels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  delseltjie     delseltjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

dek•sel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Platterige deel van 'n houer, vat of doos wat die bokant daarvan afsluit.

     Voorbeeldsinne

Die pot is gemaak van gietyster en het 'n los deksel.

     Spreekwoorde

«Elke pot kry sy deksel
Elkeen kry die maat wat by hom pas.
«Met voedsel en deksel versorg.»
Van kos, klere en woonplek voorsien.
«Wie die laaste druppel uit die kan wil hê, kry die deksel op sy neus.»
Wie die uiterste begeer, kry dikwels niks.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cover(en), lid(en)
Frans: couvercle(fr) m
Nederlands: deksel(nl) o


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord deksel o deksels 
Verkleinwoord dekseltje dekseltjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdɛk.səɫ]
    
(lêer)

  Woordafbreking

dek•sel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Deksel; deel wat die bokant afsluit.