Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [dəˈʋɛlkə]
(lêer)

  Voornaamwoord

     Betekenisse

(verouderd) Wat

     Voorbeeldsinne

«Dit is de oorlog tijdens dewelke deze slag plaatsgevonden heeft.»
Dit is die oorlog waartydens hierdie veldslag plaasgevind het.

     Eienskappe

Manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud. Die vorm van die onsydig enkelvoud is hetwelk. Ná voorsetsel wat geen bywoordelike vorm besit nie is dit die enigste manier om 'n betreklike konstruksie te vorm, maar ook hier word die woord dikwels vermy.