Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦɛtˈʋɛlk]
(lêer)

  Voornaamwoord

     Betekenisse

(verouderd) Wat

     Voorbeeldsinne

«Belastbaar tijdperk tijdens hetwelk het laatste attest wordt ontvangen.»
Belasbare tydperk waartydens die laaste attes ontvang word.

     Eienskappe

Onsydig enkelvoud. Die vorm van die manlik en vroulik enkelvoud asook die meervoud is dewelke. Ná voorsetsel wat geen bywoordelike vorm besit nie (soos tijdens) is dit die enigste manier om 'n betreklike konstruksie te maak, maar dit word ook dikwels vermy.