diamant
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
diamant | diamante |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
diamantjie | diamantjies |
-
(lêer)
- di•a•mant
- 'n Klein, kosbare, skitterende edelsteen en die hardste natuurlike materiaal wat daar is.
- Diamante se gewig word in karaat bepaal.
- «Hy is 'n ongeslypte diamant.»
- Besonder begaaf, maar sy talente is nie ontwikkel nie.
Vertalings: diamant | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor diamant.