Afrikaans (af)

Bywoord
Stellend   dikwels  
Vergrotend   meer dikwels  
Oortreffend   mees dikwels  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

dik•wels

  Bywoord

     Betekenisse

Baie of gereeld.

     Voorbeeldsinne

Dit is dikwels moeilik om uit te vind wat die beste behandeling vir 'n pasiënt is.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels often(en)
Nederlands dikwijls(nl), vaak(nl)