doen
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | doen |
Verlede Tyd | ek | het gedoen; gedaan |
-
(lêer)
- 'n Handeling uitvoer; aksie onderneem; iets veroorsaak of laat gebeur.
- Versorg.
- Doen eerder jou huiswerk.
- Sara het haar hare gedoen.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Stamtye | ||
---|---|---|
doen | deed | gedaan |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | doe | deed |
jij, u | doet | |
hij, zij, het | doet | |
wij, jullie, zij | doen | deden |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
doe | gedaan | doend |
- Hulp:IPA: [dun]
-
(lêer)
- 1 'n Handeling uitvoer
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- 2. Laat
- Hulpwerkwoord. Kousatiewe hulpwerkwoord
- Onreëlmatige werkwoord.
- 1.: «Heeft hij dat gedaan?»
- Het hy dit gedoen?
- 2.: «De warme zon deed de boter smelten.»
- Die warm son het die botter laat smelt.