Twee Dolfyne.
Enkelvoud Meervoud
  dolfyn     dolfyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dolfyntjie     dolfyntjies  
dol•fy•ne
Van die ou-Griekse delphis (δελφίς), wat beteken met 'n baarmoeder, met ander woorde 'n vis met 'n baarmoeder.
(soogdiere) Meervoud van dolfyn; meer as een dolfyn.
  Tursiops truncatus
Snoetdolfyne is nie regte dolfyne nie, maar walvisse.
'n Groep dolfyne word 'n skool genoem.
  Vertalings:    dolfyne
Engels: dolphins(en)
Esperanto: delfenoj(eo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dolfyne.