doodskis
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
doodskis | doodskiste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
doodskissie | doodskissies |
Woordafbreking
- doods•kis
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Kis waarin 'n dooie persoon ter aarde bestel of gekremeer word.
Voorbeeldsinne
- Die skare het met Lodewyk XIV se afsterwe beledigings na sy doodskis geslinger.
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: doodskis | |||
---|---|---|---|