Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  duikpak     duikpakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  duikpakkie     duikpakkies  

  Woordafbreking

duik•pak

  Uitspraak

IPA: [duikˈpak]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die beskermende klerasie wat deur 'n paddaman gedra word om beskerming te bied teen die gevare en blootstelling wat duik inhou.

     Voorbeeldsinne

Die duikpak help dat hy nie verkluim nie.

     Sinonieme

duikerpak
duikerspak

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diving suit(en); wetsuit(en)
Nederlands: duikpak(nl)
Russies: гидрокостюм(ru)