Die duodenum (rooi).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  duodenum      

  Woordafbreking

du•o•de•num

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Die eerste deel van die dunderm wat by die maag aansluit.

     Voorbeeldsinne

Aan die onderkant van die maag is die pilorus (maaguitgang) wat op sy beurt aan die duodenum (twaalfvingerige derm) grens.

     Sinonieme

twaalfvingerige derm

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: duodenum(en)
Nederlands: duodenum(nl)