twaalfvingerige derm

Die twaalfvingerige derm (rooi).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  twaalfvingerige derm      

  Woordafbreking

twaalf•vin•ge•ri•ge derm

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Die eerste deel van die dunderm wat by die maag aansluit.

     Voorbeeldsinne

Aan die onderkant van die maag is 'n maaguitgang (die pilorus) wat op sy beurt aan die twaalfvingerige derm (duodenum) grens.

     Sinonieme

duodenum

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: duodenum(en)
Nederlands: duodenum(nl)