Spysverteringstelsel van die mens. 1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.
Enkelvoud Meervoud
  dunderm    dunderms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dundermpie     dundermpies  
dun•derm
(anatomie) 'n Deel van die spysverteringstelsel wat tussen die maag en die dikderm lê.
Die dunderm is die langste deel van die spysverteringstelsel, maar is dunner as die dikderm.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dunderm.