Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
rektum
Taal
Hou dop
Wysig
Spysverteringstelsel van die mens. 1=
slukderm
(esofagus), 2=
maag
, 3=
dunderm
, 4=
blindederm
, 5=
sekum
, 6=
dikderm
, 7=
rektum
, 8=
anus
.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
1.4
Meer inligting
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
rektum
rektums
Etimologie
Van Latyn:
rectum intestinum
, (reguit ingewande).
Woordafbreking
rek•tum
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
anatomie
)
Die finale, reguit gedeelte van die
dikderm
in sekere soogdiere wat in die
anus
eindig.
Voorbeeldsinne
Die menslike
rektum
is sowat 12 cm lank.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
rectum
(en)
Nederlands
:
endeldarm
(nl)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor rektum.