Spysverteringstelsel van die mens. 1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sekum     seka  

  Woordafbreking

se•kum

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) 'n Sakvormige struktuur en die laaste deel van die dikderm (kolon).

     Voorbeeldsinne

Die blindederm is moontlik 'n verkleinde res van die sekum wat in afgeleë voorvaders van die mens teenwoordig was.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: caecum(en)
Nederlands: caecum(nl)