Spysverteringstelsel van die mens. 1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.
Enkelvoud Meervoud
  anus     anusse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  anussie     anussies  
Van Latyn: ānus (ring).
anus
(anatomie) 'n Opening aan die einde van die rektum waardeur afvalstowwe die liggaam verlaat.
Die meeste lewende wesens, van sywurms tot olifante en mense, het 'n buisagtige derm, met 'n mond aan die een punt en 'n anus aan die ander.
  Vertalings:   
Engels: anus(en)
Nederlands: anus(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor anus.