Spysverteringstelsel van die mens. 1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dikderm     dikderms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dikdermpie     dikdermpies  

  Woordafbreking

dik•derm

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) 'n Laaste deel van die derms wat ná die dunderm volg.

     Voorbeeldsinne

Die dikderm is ongeveer 1.5 meter (5 voet) lank en verbind die dunderm met die rektum en die anus.

     Sinonieme

kolon

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: large intestine(en)
Nederlands: dikke darm(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dikderm.