Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
kolon
Taal
Hou dop
Wysig
Spysverteringstelsel van die mens. 1=
slukderm
(esofagus), 2=
maag
, 3=
dunderm
, 4=
blindederm
, 5=
sekum
, 6=
dikderm
, 7=
rektum
, 8=
anus
.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Sinonieme
1.2.4
Vertalings
1.3
Meer inligting
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
kolon
kolons
Woordafbreking
ko•lon
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
anatomie
)
'n Laaste deel van die derms wat ná die
dunderm
volg.
Voorbeeldsinne
Die
kolon
is ongeveer 1.5 meter (5 voet) lank en verbind die dunderm met die rektum en die anus.
Sinonieme
dikderm
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
large intestine
(en)
Nederlands
:
dikke darm
(nl)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor kolon.