dwergster
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dwergster | dwergsterre |
Woordafbreking
- dwerg•ster
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (sterrekunde) ’n Ster wat in die Hertzsprung-Russell-diagram in die hoofreeks voorkom; versmelt waterstof in helium in sy kern.
Sinonieme
- hoofreeksster
- dwerg
Hiponieme
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: dwergster | |||
---|---|---|---|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dwergster.