'n Eendbekdier.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eendbekdier     eendbekdiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eendbekdiertjie     eendbekdiertjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

eend•bek•dier

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Ornithorhynchus anatinus, 'n soogdier met n snawel wat in Australië en Tasmanië voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die eendbekdier is een van die min soogdiere wat 'n eier lê.

     Vertalings

  Vertalings:    eendbekdier
Engels: platypus(en)
Nederlands: vogelbekdier(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eendbekdier.