Enkelvoud Meervoud
  eenheid     eenhede  
een•he•de
Meervoud van eenheid; meer as een eenheid.
Kategorieë: (fisika), (militêr)
  1. Lumen en joule is eenhede wat tot die SI-stelsel gereken word.
  2. Verspieders het geen vyandelike eenhede aangetref nie.
  Vertalings:   
Engels: units(en)