Enkelvoud Meervoud
  eenheid      
    
(lêer)
een•heid
Die feit dat mense saam as een groep bestaan en handel
Die eenheid van die kerk word bely in die Apostoliese Geloofsbelydenis
  Vertalings:   
Engels: unification(en)
Enkelvoud Meervoud
  eenheid     eenhede  
  1. (fisika) 'n Grootheid wat as maat gebruik word.
  2. (militêr) 'n Groep soldate.
  1. Lumen en joule is eenhede wat tot die SI-stelsel gereken word.
  2. Verspieders het geen vyandelike eenhede aangetref nie.
  Vertalings:   
Engels: unit(en)