Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eis     eise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eisie     eisies  

  Etimologie

Die werkwoord is sedert 1240 in Middelnederlands as eisgen opgeteken, die naamwoord sedert 1265/70 as eisch. Van Proto-Germaans *aiskōn-, dalk van Proto-Indo-Europees *h2eis-sko- (wens, begeer).[1]

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

eis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Dwingende vraag, vraag om reg

     Voorbeeldsinne

  1. Hier is vier eenvoudige stappe om te volg om te verseker dat u eise vinnig betaal word.[2]

     Homofone

Ys

     Vertalings

  Vertalings:    eis
Engels: claim(en), demand(en)
Nederlands: eis(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  eis 
Verlede Tyd  ek   het geëis    
Teenwoordige deelwoord eisend   
Verlede deelwoord geëiste   

  Werkwoord

     Betekenisse

Dwingend om reg vra

     Voorbeeldsinne

  1. Die vooraanstaandes was baie eisend om die heel beste sitplekke in te neem by die samekoms van belangrike mense.[3]

     Afgeleide woorde

Eiser, opeis, terugeis, vereis

     Vertalings

  Vertalings:    eis
Engels: claim(en), demand(en)
Nederlands: eisen(nl)

  Verwysings


Goties (got)

𐌴𐌹𐍃