[1] 'n Blokkie ys.
[2] 'n Ysie.
Enkelvoud Meervoud
  ys [1]     —    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ysie [2]     ysies [2]  
    
(lêer)
  1. Die vaste vorm van water, bevrore water.
  2. 'n Bevrore lekkerny (slegs verkleiningsvorm – ysie, ysies).
  1. Water word op 0° Celsius ys.
  2. Die kinders het koeldrank in die vrieskas gesit om ysies te maak.
Op dun ys beweeg (iets gevaarliks waag).
Die ys breek ('n deurbraak maak)
stoom

     Homofone

Eis
  Vertalings:   
Engels: ice(en)
Esperanto: glacio(eo)
Nederlands: ijs(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ys 
Verlede Tyd  ek   het geys        
  1. Water wat vries.
  2. (figuurlik) bewe/ril van vrees of afsku.
  1. Vandag gaan dit ys. Dit was so koud dat die water geys het.
  2. Ek ys as ek dink hoe amper die kind gebrand het.
kook
  Vertalings:   
Engels: froze(en)
Nederlands: vriezen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ys.