Sedert 1260 uit vroeë Middelnederlands bekend. Dit het uit 'n verswakte vorm van daer en die voorsetselbywoord mede ontstaan.[1]
VoorsetselBywoord
metmede
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikermede
Nabyhiermede
Verafdaarmede
Betreklikwaarmede
Vraendwaarmede?
Onbepaaldergens mede
Negatiefnergens mede
Universeeloveral mede
Hulp:IPA: [ˈɛr.me.də]
   
(lêer)
Daarmee; met dit.

    Eienskappe

Persoonlike bywoordelike voornaamwoord Dit vervang met+het. Hierdie vervanging is verplig. Die woord is skeidbaar. Hierdie vorm behoort tot 'n hoër register (is deftiger, meer amtelike skryftaal) as daarmee.
«... financiële instellingen of ermede gelijkgestelde ondernemingen;[2] »
..finansiële instellings of besighede wat daarmee gelykgestel kan word.
  1. VMNW (nl)
  2. Wetboek van de inkomstenbelastingen 2015